Die Heuwels Fantasties – Buitenste Ruim chords

Chords:
Transpose:
Song:Buitenste ruim
Artist: Die Heuwels Fantasties
Tabbed by: OnsWeetMos
Tuning is standard: E A D G B e

Eenvoudige chords maar luister na die liedjie vir die strumming.
 Kommentaar en voorstelle sal waardeer word, maar ek is nogal seker
 hierdie chords is reg! Dis 'n great song, enjoy! (MATIES)

Intro:
C   C   F   G

C F C Galmal het demone wat in hul is
C F G G ek probeer al lankal om die verlede af te skud
C en uit te wis
F C Gek wonder soms waar jy ook is
C Fmet een voet in die dryfsand
G Gen die ander wat probeer om balans te vind
Cis dit uit die ruimte
Cwaar ons vandaan kom
Fons ouers
Ghoe ons met pyn klaarkom
Cwat ons met mekaar deel
Cen waar ons speel
F Gdie laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel
Cek gee my beste
Cnet partykeer
Foudstes en enigstes
Gnet wat die tyd sal leer
Cis dit in die reise
Cen die plekke
Fgeen bestemming
Gdis mos ekke
------------------------------------------------- Deur: OnsWeetMos
Please rate this tab:
x1.0