Koos Kombuis – Valerie chords

Chords:
Transpose:
Valerie - Koos Kombuis

D CValerie van Rondebosch
G DMet die lag en stem soos groentesop
D CSy maak vir my sulke lekker kos
G DKoffie en toast met peanutbotter op
D CSy's in 'n woonstel bo die Main Road
G DKarre ry heelnag verby
D CMaar Valerie, sy kom van Goodwood
G DDis hoekom sy so lekker vry
KOOR:
D CValerie, my hart is nat
G DWaar jy verbygeskuur het
D CMaar Valerie, kind, weet jy wat
G DEk wonder nou nog wat gebeur het
Sy't grootgeword in Van's Cafe Sy wys my al haar foto's Die mense dag sy's 'n take-away Agter die till vandat sy so groot is Haar voete is plat soos die Cape Flats Haar gesig is 'n Renoir-skildery Ja, ek het Valerie so lief My Valerie van Van's Cafe
Please rate this tab:
x1.0