Guitaretab - guitar tabs
Song name
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Misc Unsigned Bands - Wasserfal - Suikerbossie chords

Highlighted       Show chord diagrams
To all afrikaans fans...

Intro: A F#m A D

    A
Al sou jy dalk eendag by n ander man slaap
    F#m
En party keer my ore van my kop af praat
         D
Jys n teelepel suiker jys n handvol kaneel
         A
Jyt my hart gesteel

A
Trane loop oor jou wang soos wyn
     F#m
Jou drome is groot maar jou wereld is klein
           D
Daars  n boek vol dinge wat ek wil se
          E             A
En suikerbos ek wil jou he

A       E             D
Suikerbos ek wil jou he
         A                                 D
Ons kan droom van n huis wat ver oor die blou berge le
        F#m
In my drome kan ons dans tot waar die tyd stilstaan
          E             A
Ek en my suikerbossie saam
[ Tab from: http://www.guitaretab.com/m/misc-unsigned-bands/188879.html ]
A
Weet jy dat ek somtyds nog vir jou skryf
         F#m
Van die maan wat dans oor jou sagte lyf
       D
En die son wat sing oor jou sagte mond
       A
En my dag sal kom

A
Het ek jou vertel dat ek jou wil he
       F#m
En val al die dinge wat ek jou wou se
            D
Maar dis n ander man wat nou langs jou le
          E               F#m
En suikerbos ek wil jou he

F#m                         E
Ek glo nie ek gaan vanaand huistoe kom nie
        D
Ek gaan ry deur die nag, deur die reen, deur die wind
      E
Tot naby jou

A      E              D
Suikerbos ek wil jou he
          A                                D
Ons kan droom van n huis wat ver oor die blou berge le
         F#m                        E                   D
In my drome kan ons dans tot waar alles sin kan maak
           E               D
Ek en my suikerbossie 
           E               D
Ek en jy suikerbossie
           E           A   
Ek en my suikerbossie saam

Related for Wasserfal - Suikerbossie chords