Song name
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Misc Unsigned Bands - Zarkas - Sondag Middag Afkoel tab

Highlighted       Show chord diagrams
   SONDAGMADDIG AFKOEL         BY ZARKAS 


CHORUS
A                                       E
SONDAGMADDIG  AFKOEL X 2
                            C                             A
IS AL WAT EK VRAAAAAAE! 


VERSE  1       (PICK 2RU HOLE VERSES)

1--------- 8    X 2   1--------- 6   X 2
2--------- 9            2--------- 7


EK STAAN OP IN DIE OGGEND, HET `N MOERSE KOPSEER!
EK GAAN NA DIE YARD, KRY VIR MY `N KOPSKIET
KRY MY VRIENDE DAAR, EK GAAN TRUG NA DIE HUIS!
EK WAS MY EN TREK AAN, EET EN Se GOODBYE
WANT DIS SONDAGMADDIG AFKOEL!

CHORUS


VERSE 2
ONS GAAN STAAN IN DIE BOS, ONS BRAAI EN KOELAF
NOG BRASSE STIEK YT, DAAR WORD NOGWYN GEKOOP
ONS MAAK PLANNE VIR DIE AAND, EN GAAN VISIT DIE AIJA!
WANT DIS KAREOKE VANAAND, SAAM MET WIE GAAN JY VERBY
WANT DIS SONNDAGMADDIG AFKOEL!

CHORUS

VERSE 3
ONS GAAN NA DIE JOL, EK SIEN `N MOOI VROU
MAAR DIE HAIHEENAS IS LOS,EKBEUTER GOU PLAN MAAK
WANT DAI WERK MORE, EN MY GELD IS OP
MAAK `N LOAN BY DIE D.J. EN EK WIL NET Se
DIT WAS `N SONDAGMADDIG AFKOEL!

CHORUS

 die treffer is wat ek sondag middag.
kontak zarkas by cel. 0720878650
Tap to rate this tab
 
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z