Robbie Wessels – Asseblief My Lief chords

Chords:
Transpose:
For Afrikaans People
South African Artist

----------------------------------
Robbie Wessels - Asseblief My Lief
----------------------------------


FHannes het gedink hy gaan sy luck probeer
Bbgewoonlik hang die sleutel by die agterdeur
Chy weet dat hy na nege nie sy girl mag steur
Bb Cwant haar pa slaap sag en hy laai altyd die
Fhaelgeweer
FDit was twee uur daardie oggend toe hy haar traai bel
Bbhy't geweet hy moet dit eerste vir sy girl vertel
Cas sy die storie moet hoor by haar beste pel
Bb C Fis dit verby met Hannes Nel
Koor:
FAsseblief my lief
Bb C FSy's nie naastenby so mooi soos jy nie
Asseblief my lief
Bb C FEk het regtig nie bedoel om haar te vry nie
Bb FEk weet jy sal my nooit weer vertrou nie
Bb FEk was vir niemand nog so lief soos vir jou nie
C FAsseblief my lief
Dit was drie uur toe Hannes aan haar ruit klop Sy tjommie Spanner loop en drink nog aan sy loopdop Hy piepie sirkels op die teer en teen 'n wieldop van 'n spietkop wat toevallig langs hom in die pad stop Spanner het vir jare in die tronk gebly Hy het lanklaas met 'n spietkop op die straat baklei toe Hannes kom probeer om hulle stil te kry word hy deur 'n vragmotor raakgery Koor: Die storm het bedaar twee maande later Hannes is stabiel hy drink net whiskey en water In die plaaslike koerant sien ons vir Hannes en sy mater en sy girlfriend word by die dag kwater Koor:(x2) Woorde en Musiek: Robbie Wessels robbiewessels.com
Please rate this tab:
x1.0