Epitaph tab with lyrics by Aurthohin - Easy chords and tabs for guitar

Aurthohin – Epitaph tab

Chords:
Transpose:
 Gert Vlok Nel - Epitaph

Repeat the following chords throughout the whole song.

A E|----0---0-0---------------------------||----2---2-2----0---0------------------||----2---2-2----1-----1----------------||----2-2-2-2----2-------2--------------||-0----0------2-2-2-------2------------| Repeat.|--------------------------------------|
A E A Laasnag het ek gedroom dat ek weer in 1975 woon, E A E die jaar toe ek laas gelukkig was. A E A E Toe het ek afekom by die trap & vir my water getap in die kombuis dit was so stil in die huis. A E A E De mooiste jare is verby. A E A E Anyway & toe het ek gedroom dat ek in 'n jaar so ver as A E A moontlik van 1998 af gaan woon. Laasjaar het ek gedroom dat ek weer in my eie mooiste woorde woon in my mooiste dorp & dat ek weer gesond begin te word. Toe het ek wakkergeskrik & iets was nie pluis niet, ek so lost ek was nie in my eie huis nie. die mooiste woorde is verby. Anyway & toe het ek gedroom dat ek in 'n taal so ver as moontlik van Afrikaans af kan gaan woon. In my boyhood het ek 'n meisie gehad sy was beautiful, beyond afrikaans sy kon heelnag my so hartseer dans & sy was somehow Gert se laatste stance. En toe het sy gedroom dat sy in een lyf so ver as moonlik van my lyf af gaan woon. Die mooiste liefde is verby. Anyway & toe het ek gedroom dat ek by haar lyf so ver as moontlik van my lyf af gaan woon. Somewhere het ek gedroom dat ek my eie begrafnis bywoon & Pa was daar & Ma was daar & al myn gelifdes soos in my gelukkigste jaar. Maar die mooiste was dit die mooiste was dit dit was dat ek afgebuk het na die grond & myself gesoen het op my eie mond. Die mooiste drome is verby. Anyway en toe het ek gedroom dat ek in 'n droom so ver as moontlik van hier en nou af kan gaan woon. Laasnag het ek gedroom dat ek weer in 1975 woon, die jaar toe ek laas gelukkig was. Toe het ek afekom by die trap & vir my water getap in die kombuis dit was so stil in die huis. Die mooiste jare is verby. Anyway toen het ek gedroom dat ek in 'n land so ver als moontlik van Suid-Afrika af gaan woon. en toen het ek gedroom dat ek in 'n land so ver als moontlik van Suid-Afrika af gaan woon. END Tabbed by SjoukeB I hope this is useful! If you have any questions, suggestions, requests or comments; Mail me at: sjoukeb@gmail.com
Please rate this tab:
x1.0