David Kramer – Royal Hotel chords

Chords:
Left handed
Transpose:
David Kramer 
Royal Hotel

(Pitch 446) Standard E TuningIntroe-|----------------------------------|B-|-58865----------------------------|G-|------75545-----------------------|D-|----------------------------------|A-|----------------------------------|E-|----------------------------------|
Verse 1 : Chorus
C F C G CHier sit die manne in die Royal Hotel
F GEk ken mos vir Almal ek is almal se P�l
C FLuister ou vrind daar agter die bar
C F C G CHoe lyk die met nog so 'n doppie daar
INTRO
C GKen julle vir Duppie sy bynaam is dop
C FHy't vir die Springbokke doelgeskop
C G'n Le� bier blik kan hy maklik platdruk
F GMet net een hou teen sy groot voorkop
INTRO
C GNou stel ek voor my ou vriend Fanie
C FDaar niks te w�reld wat Fanie pla nie
C Ontmoet hom in die straat
GS�: " Hoe gaan dit ou maat ?"
F GS� Fanie: " Nee ek kan nie kla nie"
Maar - Koor INTRO
C GEn sit die speurder Sersant De Kok
C FHy drink sy whiskey so on the rocks
C 'n Koel komkommer
GOns noem hom op sy nommer
F G CHy's 00 007 De Kok
CHier sit die manne
FHier sit die manne
CHier sit die manne
FHier sit die manne
Ja - Koor INTRO
C GVan die noordweste kom Karel Bester
C FDra Kortmou hemp en 'n Khaki broek
CLank terug gebore
GHare kort om sy ore
F GHy's lief om te lag hy's lief om te vloek
CHier langs die til sit 'n man so stil
C FDaar's trane in sy o�
C GHy s� hy's die baas van 'n bankrot plaas
F C G CHier ver van die Klein Karoo
G CMaar dis lekker
F C G CDis lekker, Dis tog te lekker hier
F GMusiek op die draadloos en skuim op my bier
C fLuister ou vrind daar agter die bar
C F C G CHoe lyk dit met nog so 'n doppie daar
CHier sit die manne
FHier sit die manne
CHier sit die manne
FHier sit die manne
C F C G CHier sit die manne in die Royal Hotel
Please rate this tab:
x1.0