David Kramer – Stanley En Die Koei chords

Chords
Transpose:
Stanley en die koei - David Kramer

Intro: C Am F C Am G

C AmKom ek vertel jul van Stanley de Witt
F C Am GHy�s Stoffel Bek se neef en hy woon op Ladismith
C AmEendag het hy en sy pa vroeg gery
F C Am GCalitzdorp toe om �n koei te gaan kry
C AmHulle ry met pa se bakkie oor die Hexrivier se pas
F C Am GStanley vra sy pa: �hoe maak ons koeitjie vas?�
C AmMoet jou nie bekommer nie, ek sal stadig ry
F C Am GGaan sit jy agterop en keer as koei wil gly
KOOR:
GSchekelinge �����������..
C C F Een vir �n geel pampoen, twee vir �n rooi veldskoen
C G CHoe lekker kry ek nou
C AmHulle laai toe die koei op, is reg vir die rit
F C GMet sy arms op die reeling het ou Stanley gesit
C AmStanley ou seun, luister nou mooi
F C Am GRoep maar as sy rondspring sal ek die ankers gooi
C AmStanley s�: �Ja-nee, dan maak ons maar so
F C Am GAl is pa bietjies doof sal pa my seker hoor�
KOOR (1 x)
C AmHulle�s Calitzdorp uit, terug oor die pas
F C Am GStadig om die draaie en koeitjie staan mooi vas
C AmMaar teen die eerste steilte, toe begin die pret
F C Am GPa gooi die ratte en hy gee die bakkie vet
C AmStanley roep en skree, hy skrik om amper dood
F C Am GWant toe hy vir hom weer kom kry sit koeitjie op sy skoot!
KOOR (1 x)
C AmJa dit is die storie van Stanley de Witt
F C Am GEn sy pa en die koei en die nagmerrie-rit
C AmWant dwarsdeur die berg tot in Ladismith
F C Am GHet die koeitjie op sy skoot die hele pad bly sit
KOOR (2 x)
COm elke hoek
AmEn om elke draai
FSo tussen Stan se knie�
C Am GHet haar uier rondgeswaai
KOOR (2 x)
Please rate this tab:
x1.0