Die Heuwels Fantasties - Mangemaak chords

      
DSaamspan
DSaamval
G DDeur dik en dun vermink
DUitskakel, afskakel
Afval, uitval Afgrond, opstaan, opdaag
GMangemaak
DUiters mangemaak (2x)
A GEk wens nou weer ek was nie
D 'n Grootmens nie Ek wil nie meer nie A Wat anders kan ek doen
G DEk wil jou net op jou voorkop soen
Bm G AEn ek wens nou weer ek was nie
D A Bm'n Grootmens nie
G A Ek wens nou weer ek was nie
Bm G AEn ek wens nou weer ek was nie
D A Bm'n Grootmens nie
GEk kan nie meer nie
DEk kan nie meer nie
DEkstaties
Dat jy is
GEk sit dalk die pot mis
DOf het ek myself misgis
Ek kan nie meer nie (2x) En ek wens nou weer ek was nie n Grootmens nie Ek wil nie meer nie Wat anders kan ek doen Ek wil jou net op jou voorkop soen En ek wens nou weer ek was nie 'n Grootmens nie Ek wens nou weer ek was nie En ek wens nou weer ek was nie 'n Grootmens nie Ek wil nie meer nie Ek kan nie meer nie
Tap to rate this tab
 
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z