Dana Winner – My Hart Is In Afrika chords

Chords:
Transpose:
[Intro]
B  E  B  E


[Verse 1]
B F# B E BDie rooi son kom op, Kleure ontplof, Op die horison
B F# B E BDie roep van Visarend, So siel Bedarend, Dat vrede kom
F# E B`n Nuwe dag vol vreugde, Vol sagte beloftes, Omring my
F# E F#My hart klop vol lewe, Die opzwinding bewe,Ek is t`rug
[Chorus]
B F#T`rug in Afrika, Jy`s my erfland
E BMy huis weg van die huis, My verliefland
EEk wil uit jou strome drink, In jou kranse my weerklink
B F# B E B EIn my hartslag, Elke hartslag, Pols jou ritme
[Verse 2]
B F# B E BJy blom harmonie, In mens en in dier, Soet versugting
B F# B E BJy pols deur my bloed, `n Oerstem wat roep, Soet ontwrigting
F# E BJou mense breek grense, waar andere sou bots, Diep ontspanne
F# E F# G As ek van jou gaan, Voel ek telkemaal, Diep verlange
[Chorus]
C GO`Afrika, Jy`s my erfland
F CMy huis weg van die huis, My verliefland
FEk wil uit jou strome drink, In jou kranse my weerklink
C G CIn my hartslag, Elke hartslag, Pols jou ritme
[Outro]
C GO`Afrika, Jy`s my erfland
F CMy huis weg van die huis, My verliefland
FEk wil uit jou strome drink, In jou kranse my weerklink
C G C G CIn my hartslag, Elke hartslag, Pols jou ritme
Please rate this tab:
x1.0