Glaskas - Verloor Myself chords

      
Intro:	G, Em, C

G DAlles om my smelt ineen
Em CWanneer ek weer sit en dink alleen
G D EmEn alles wat my pla word toegevou
CEn vrede begin ritmies klop
En my hart soos 'n drom hou
GEn ek voel asof ek vir ewig
DKan wegraak in die oomblik
Em CWegraak in die oomblik, wegraak
G DEn Partykeer verloor ek net myself
In niks nie
Em CEn partykeer verloor ek net myself
G DPartykeer versmoor ek in die reŽn
EmEn alles raak weg
CAlles raak weg
G D'n Paar minute verander in 'n lang, stil aand
Em CWanneer ek hardloop en val deur die klanke
GEn ek sien niks
DEn ek voel net
Em'n Duisend woorde
G'n Duisend woorde
GEn ek voel asof ek vir ewig
DKan wegraak in die oomblik
Em CWegraak in die oomblik, wegraak
G DEn Partykeer verloor ek net myself
In niks nie
Em CEn partykeer verloor ek net myself
G DPartykeer versmoor ek in die reŽn
EmEn alles raak weg
CAlles raak weg
G DEn partykeer raak ek net weg
Em CEn partykeer verdrink ek in jou trane
G DEn partykeer raak ek net weg
Em CEn partykeer verdrink en jou trane
GEn ek raak weg
DEn ek raak weg
Em CEn ek raak weg
G DEn Partykeer verloor ek net myself
In niks nie
Em CEn partykeer verloor ek net myself
G DPartykeer versmoor ek in die reŽn
EmEn alles raak weg
CAlles raak weg
G DPartykeer verdrink in jou trane
Em CVerdrink ek in jou trane
www.glaskasband.co.za
Tap to rate this tab
 
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z