Koos Kombuis – Jaar In Die Son chords

Chords
Transpose:
Koos Kombuis & Valiant Swart - Jaar In Die Son
----------------------------------------------

D G DEk soek net een wolklose winter
G DEk soek net een windstil seisoen
G DGeen sopnat en snerpende koue
A DGee my 'n jaar in die son
D G DEk kom 'n lang pad uit die strate van Hillbrow
G DEk het die sypaadjies van Sunnyside verlaat
G DDie kommunes en die crash pads en die couches
A DVan mense wat nou nog oor my praat
Dit was 'n moeisame tog deur Namibië Toe ons besteel is in elke hotel En die Weskus en die Ooskus en die Vrystaat Toe ek moes bedel om jou net te kon bel Ek soek net een wolklose winter Ek soek net een windstil seisoen Geen sopnat en snerpende koue Gee my 'n jaar in die son Ek het gehuil op die skouers van vreemdelinge Ek het gelag in die gesig van gevaar Gebewe in die ysige wastelands En gesweet vir my nuwe kitaar Al staan ek in die bar op 'n reëndag Al rook ek op jou flat se balkon Sal jy omgee vir my voorspoed en my vryheid Sal jy opkom vir my jaar in die son Ek soek net een wolklose winter Ek soek net een windstil seisoen Geen sopnat en snerpende koue Gee my 'n jaar in die son Gee my 'n jaar in die son Gun my 'n jaar in die son
Please rate this tab:
x1.0