Koos Kombuis - Springbokheld chords

      
Koos Kombuis - Springbokheld
Elke Boemelaar se Droom
----------------------------

G DOns loop oor die vlaktes
A DDie vlaktes van groen gras
G D A DHier waar vroe�r net losgemale was
G D A DEn die rugbyklub speel in sy laaste dans
G D A DDis beseringstyd en ons laaste kans
G D A DKomaan, baby, kom sit by my
G D A D Dis vir die groen en goud waarvoor ons moet vry
G D A DRig my af dan's ek jou Springbokheld
G D A DEn dis so lekker saam met Cathy op die rugbyveld
Ons loop oor die vlaktes Die vlaktes van groen gras Moet ek jou vashou of liewers uitpaas Ek vat aan jou arm, ek vat aan jou hand Ek het balbesit, maar al my manne is onkant Komaan, baby, kom sit by my Dis vir die groen en goud waarvoor ons moet vry Rig my af dan's ek jou Springbokheld En dis so lekker saam met Cathy op die rugbyveld
G D Onthou jy St. Lourens
A DOnthou jy jou Rob Ellis
G DEn Edwil Dubayo
A DNever mind wat sy vel is
G D A DSo baie heldedade is al hier gepleeg
G D A DEk hoor die skare juig al is die pawiljoene leeg
G D A DEk hoor die skare juig al is die pawiljoene leeg
Ek vat haar aan haar hand Ek vat haar aan haar tiet Ek pen haar vas in my kwartgebied En terwyl die maan nog so helder skyn Druk en my drie op die middellyn
Tap to rate this tab
 
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z