Laurika Rauch – Kyk Hoe Glinster Die Maan chords

Chords
Transpose:
Laurika Rauch - Kyk Hoe Glinster Die Maan
-----------------------------------------

Ab Eb/AbEk het in my kinderjare vas geglo in Kersfeesvader
Db/Ab AbIn werklikheid ry hy mos met 'n slee
Ab Eb/AbMaar hier stap hy deur die mielies met 'n streepsak en 'n kierie
Db/Ab AbEn my boetie vra "Boer hy in Clocolan?"
Db EbWaar is jou rendier en silwer spore
Ab DbWaar is ons drome van gisteraand
Ab Db/AbVlieg oor die bome met my drome
AbKyk hoe glinster die maan
Die winde van die winter het my kinderhart ontnugter En boetie kry 'n rooi jas in die laai Jonk van jare oud van dae huil ek hartseer in my kamer Want jou fantasie het soos 'n droom verdwyn Waar is jou rendier en silwer spore Waar is ons drome van gisteraand Vlieg oor die bome met my drome Kyk hoe glinster die maan In 'n brief van laterjare skryf ek "Liewe Kersfeesvader," Elke meisie het 'n spesiale wens Vir 'n man so soet soos suiker met 'n motor sonder duike En soen hy jou dink jy dis net 'n droom Waar is jou rendier en silwer spore Waar is ons drome van gisteraand Vlieg oor die bome met my drome Kyk hoe glinster die maan
DbEk stap toe op 'n aand laat
AbMet 'n kêrel uit die Vrystaat
DbAl bestuur hy ook 'n bakkie
AbSê ek Kersfeesvader dankie
Db EbWant al sy soene is soos suiker
Ab DbEn in sy hande 'n diamant
Vlieg oor die bome met my drome Kyk hoe glinster die maan Db/Ab Db/Ab A D/A D/A
A E/AKinders om die boompie wag nou vir die oompie
D/A AMy dogtertjie is net 'n bietjie bang
A Maar hy stap sommer uit die branders
D/AJa die tye het verander
E/A AMy seuntjie vra "Woon hy in Jeffreysbaai?"
D EWaar is jou rendier en silwer spore
A DWaar is ons drome van gisteraand
A D/AVlieg oor die bome met my drome
AKyk hoe glinster die maan
D/A D/A A
Please rate this tab:
x1.0