Misc Unsigned Bands – Louis Van Rensburg - Voshaarnooi chords

Chords
Transpose:
Voshaarnooi - Louis van Rensburg

G C D GBant hom nou so, en flennie die snare
D GEk is verlief op die kind.
G C DDie son slaan vuur uit die sweetvoshare
G D GEk is verlief op die kind
G C DHoor jy meisie met die sweetvoshare,
G C Dverstaan jy die pad van die rankiesnare
G D GEk is verlief op jou kind
G Em C DEn Lappa lei vir Bella koud by Waboomskloof se geelbossies
G Em C DLappa maak vir Bella stout met Hanepoot se natrossies
C D Em A7Donkerrooi die wingerdblaar en warmrooi die mond van haar
C D C D Em DMy hart blom wit, vir die voshaarnooi en pluk heide van die rooiste rooi
G - Em - C - DVir hierdie einste voshaarnooi
G Em C DEn Bellabind my meisiekind, dis hartblomwit, dis heiderooi
G Em C DEn Bellabind my meisiekind, dis hartblomwit, dis heiderooi
G C D GVir jou my voshaarmeisiekind
G C DHoor jy meisie met die sweetvoshare,
G C Dverstaan jy die pad van die rankiesnare
G D EmEk is verlief op jou kind
G D GEk is verlief op jou kind
Please rate this tab:
x1.0