Misc Unsigned Bands – Valiant Swart - Duisend Myl Blues chords

Chords
Transpose:
Valiant Swart - Duisend Myl Blues
---------------------------------

G  C  D  G  C  D

G C DAs ek saans na my baby verlang
G C DEn dis ver van my blou oseaan
G C DAs die duisend myl blues my vang
G C DSing ek songs van die sterre en die maan
As ek wens ek was terug in my straat By my baby in my kaya in die kaap As die duisend myl blues met my praat Dan le ek wakker in die plekke waar ek slaap
C D GSoms as ek in 'n vreemde stad is
C ` D GGaan staan ek op die hoogste gebou
C D GDan laat ek dat die liggies my wegvat
Cmet die langpad
D C GEn dan vergeet ek so bietjie van jou
C DMaar dan gaan ek af en stap uit in die strate
C Gen ek mis jou
(Koor tot fade)
Please rate this tab:
x1.0