Onbeskaamd - Onverelykbare God chords

      
ONVERGELYKBARE GOD - STASS ONBESKAAMD

VERSE 1:
FWie is ‘n God soos U
BbWie kan vergelyk?
GmWie het die grootste Naam
C F - CEn stel die grense van die oseaan
FWie kan oor sy grootheid stry
BbWie ken elke ster se naam
GmWie kan die son beveel om te skyn
C F - Cen die maanlig laat verdwyn
CHORUS:
FOnvergelykbare God
Bb C - BbHoe groot is U, hoe groot is U my God
F - CWie is U gelyke?
FOnvergelykbare God
Bb C - BbHoe groot is U, hoe groot is U my God
Dm - Bb - Dm - BbOnvergelykbare God
VERSE 1: CHORUS: BRIDGE:
Dm BbTog sit ons U op die beskuldigingbank
F CSkepper van die heelal onder kruisverhoor
Gm Dm CMaar as ek nadink oor U grootheid Heer
Gm Dm CDan staan my wysheid, dom voor U
CHORUS X2
Tap to rate this tab
 
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z