Spoegwolf – Lenie Blou chords

Chords
Transpose:
Lenie Blou
deur Spoegwolf
Woorde en Musiek deur Danie du Toit
http://www.spoegwolf.com


Intro: Am, F, C, G

Vers 1:

Am F Ek het gisteraand weer gewonder of ek vir jou maar kan bel,
C Gek het jou nommer in my kop en in my mond afgetel.
Am FDaar was 'n spook in my bed, sy wou my kaal uittrek,
C Gsy wou my doop en my red, en by my vriende brag
Am F C Gen sê: "Hy's by my. Hy's by my."
Dit was vieruur die oggend toe ek jou bene sien, met daai goue lint wat om jou enkel bind. Jy sê 'Danie, jy sal my ook maar vir nooit weer kan sien, jy't te veel geroep en te veel gedink.' Maak dit by verby, verby met my.
C C G FLenie, ek sweer dat as die oggend kom,
Gsal ek steeds hier staan, soos jou clown vermom.
C C G F En jou pa kan skree, jou moed kan breek,
Gdaar's altyd moed wat in my steek.
Chorus:
Am F C G AmHey, Hey Hey Hey, my Lenie Blou, hierdie bos brand net vir jou.
F C GHey Hey Hey, my Lenie Blou, my Lenie Blou.
Vers 2:
Am FMet jou donkerblou sukkel ek om asem te haal,
C Gen die klip in die lug lyk vir my te kaal:
Am F ek't jou gesê selfs die engele sal my nooit kan keer nie,
C G ek het eenkeer verloor en nooit nooit weer nie.
Am F C GJy's vir my die lig in my. (x2)
(Key Change)
G G D CLenie, ek sweer dat as die oggend kom,
Dsal ek steeds hier staan, soos jou clown vermom.
G G D CEn jou pa kan skree, jou moed kan breek,
Ddaar's altyd moed wat in my steek.
Chorus:
Em C D EmHei, Hei Hei Hei, my Lenie Blou, hierdie bos brand net vir jou. (x 3)
Please rate this tab:
x1.0