Storm – Liefde chords

Chords
Transpose:
Intro G

Vers1
GMoet dinge nou so wees
Alles waarvoor ek sou vrees
DRegte besluite is wat ek moet maak
G DJy weet goed dat ons moet praat.
Brug1
C Ek weet nie wat om te sê
DKom luister na my song
is al wat ek wil hê Chorus
G Liefde is bedoel vir mense wat verief is
D CIs jy seker dat ons vir mekaar bedoel is
G Kyk net na al die visse in die see
D CErens is daar een wat vir jou meer kan gee
DJy sal iemand beter kry as ek.
Vers 2
GOns het op ‘n tyd gevoelens gehaad
DUre en ure saam
C DNie genoeg om ons liefde te laat groei.
Brug 2 Ek weet het nie wat om te se Ek weet nie wat om te doen Chorus x2
Please rate this tab:
x1.0