Richard Van Der Westhuizen – Tussen Treine chords

Chords:
Transpose:
C EmEk wonder wat van jou geword het
F GJy wat nog so by my spook
C EmEk weet net ons het die vuur gemaak
F G Die wêreld aan die brand gestook
C EmNou is die nagte soveel stiller
F GDie dae eis hul eie tol
C F CMaar ons twee was die wilde wind se blare
F C GOns kaartjies lê die hele wêreld vol
CTussen treine
FTussen stasies
Em DmLê daar basies
GNet die leë spore
F CTussen treine
FTussen stasies
CNet die leë spasies
G F CVan die onskuld nou verlore
Nou vra ek waar het alles begin Die ding van los wees voor die wind Onthou jy nog die rook, die yster Die lig wat in die verte blink Dan dink ek terug aan soveel dae Soveel stawe op die spoor En ja daar was voorhelendheid van treine Waar en wanneer het ons dit verloor Tussen treine Tussen stasies Lê daar basies Net die leë spore Tussen treine Tussen stasies Net die leë spasies Van die onskuld nou verlore http://www.richardvdw.co.za
Please rate this tab:
x1.0