Theuns Jordaan – Halala Afrika chords

Chords:
Transpose:
Halala Afrika - Johannes Kerkorrel
Intro  C (vir 2 mates)
C F C G C FToe die wereld hier nog jonk was, en die horison wyd en oop, was dit stil hier in die halfrond,
C G C F C G suid van die ewenaar. In die skemer as die son sak, en die beeste huis toe loop, klink die
C F C G Croepstem van die vroue, oor die heuwels van die land.
Koor:
F C G CHa la la, ha la la, ewig is ons afrika (*2)
Vers 2 Toe kom die skepe uit die weste, wit seile oor die see, om te vra vir kos en water, en te bly vir soveel meer. En die land wat heeltyd oop was, ja die land het ons verruil, vir die ghettos van die stede, is ons koper draad gegee. Koor Nou het jy net die res van die woorde nodig en dan is die kaap hollands Ek hoop jy geniet die liedjie soveel as wat ek dit geniet, doen dit vir Johannes Kerkorrel, hy lewe aan in ons harte en gedagtes. TAB gedoen deur my broer Uys Fourie, ook 'n ex-bewoner van Welkom, Vrystaat.
Please rate this tab:
x1.0