Pelgrimsgebed chords with lyrics by Amanda Strydom - Easy chords and tabs for guitar

Amanda Strydom – Pelgrimsgebed chords

Chords:
Transpose:
[Verse 1]
DVader God U ken my naam
GMy binnegoed en buitestaan
AMy grootpraat en my klein verdriet
DMy vashou aan als wat verskiet.
DU ken my vrese en my hoop
GDie pad wat ek so kaalvoet loop
ADie pad het U lankal berei
DU maak die pad gelyk vir my.
[Chorus]
GAlle pelgrims keer weer huistoe
DElke swerwer kom weer tuis
AEk verdwaal steeds op U grootpad
DSoekend na U boardinghuis.
[Verse 2]
DMoeder God U ken my waan
GMy ego en my regopstaan
ADie drake waarteen ek bly veg
DU wys my altyd weer die weg.
DU het my met U lig geseën
GDie lig strooi ek op iedereen
ANet U weet hoe my toekoms lyk
DEk het niks, U maak my ryk.
[Chorus]
GAlle pelgrims keer weer huistoe
DElke swerwer kom weer tuis
AEk verdwaal steeds op U grootpad
DSoekend na U boardinghuis.
GAlle pelgrims keer weer huistoe
DElke swerwer kom weer tuis
AEk verdwaal steeds op U grootpad
DSoekend na U boardinghuis.
Please rate this tab:
x1.0