Appel – Boer Loop Deur My Are chords

Chords:
Transpose:
[Intro]
CWant boer loop hier deur my are
[Verse 1]
C In die rooi grond wat na die reën my hande rooi kom vlek
Am Is dieselfde wat my hart my siel en gees bedek
F Ek ruik 'n strom aankom
G ek sien 'n volk wat saamdrom
C In Afrikaans het ek geleër hoe om te bid en praat
Am Dit is my taal my trots die rots wat ek by my dra
F Niemand sal dit wegneem
G Am G baie het al probeer
[Chorus]
CWant boer loop hier deur my are
C generasies jare
C Am GEk sal dit skree tot jy my hoor
CIn Afrikaans sal ek staan en saampraat
C Dis wat ek droom as ek slaap
C Am G Dis hoe ek bid en hoe ek glo
F CWant boer, boer loop deur my are
[Verse 2]
C Soggens kyk ek hoe die son die lande voor my verf
Am Ek sal dit aanhou doen tot ek eendag sterf
F Ek sal waardeer wat ek het
G van die tafel tot bed
C Op my knieë sal jy my vind voor ek saans gaan slaap
Am Dit is die tyd waar ek opreg met my Skepper praat
F So laat 'n nuwe dag kom
G Am G waar ons kan slaan op een drom
[Chorus]
CWant boer loop hier deur my are
C generasies jare
C Am GEk sal dit skree tot jy my hoor
CIn Afrikaans sal ek staan en saampraat
C Dis wat ek droom as ek slaap
C Am G Dis hoe ek bid en hoe ek glo
F CWant boer, boer loop deur my are
[Bridge]
Dm C Van die noorde tot die suide
Flê die droogtes donderbuie
Cvan die vlaktes tot valleie
DmDeur die laeveld en die duine
CSlaan die wind weer in ons seile
FWant dis hier waar ek wil bly
GJa dis hier waar ek wil bly
[Chorus]
DWant boer loop hier deur my are
D generasies jare
D Bm AEk sal dit skree tot jy my hoor
DIn Afrikaans sal ek staan en saampraat
D Dis wat ek droom as ek slaap
D Bm A Dis hoe ek bid en hoe ek glo
G DWant boer, boer loop deur my are
[Outro] D D Bm A D
Please rate this tab:
x1.0