David Kramer – Meisie Sonder Sokkies chords

Chords:
Transpose:
Capo op die 1ste balk
INTRO: G C G C G Em C D

G C G CIewers hier binne in my bokkie, klop my ou hart nes �n toktokkie
G Em C DEk droom van �n warm kersfeesdag en 'n meisiekind sonder haar sokkies
G C G CNes �n bicycle sonder sy klokkie, nes �n lollypop sonder sy stokkie
G Em C DNes �n hoenderhaan met sy kop afgekap hardloop ek agter my bokkie
C D G C D GWaai windjie waai, die dae gaan verby
C D G EmMore kom daar �n groot geluk
C D G C G C G Em C DDan staan sy, o dan staan sy hier langs my
G C G CBokkie ek willie vir jou jokkie, of jy my liefhet weet ek okkie
G EmEk droom van jou voor die sendingkerk
C DIn jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie
G CBokkie met die blou doek op jou koppie
G CDie klokkie in my hart wil okkie stoppie
G EmVanaand sing ek soos 'n bok wat bl�r
C Dwant die verlange hou nooit oppie
C D G C D GWaai windjie waai, die dae gaan verby
C D G EmMore kom daar 'n groot geluk
C D G C G C G EmDan staan sy, o dan staan sy hier langs my
C D Dan staan sy, o dan staan sy ier langs
G C G CIewers hier binne in my bokkie, klop my ou hart nes 'n toktokkie
G Em C DEk droom van 'n warm kersfeesdag en my meisiekind sonder haar sokkies
C D G C D GWaai windjie waai, die dae gaan verby
C D G EmMore kom daar 'n groot geluk
C D G Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my
Please rate this tab:
x1.0