Duskant Ombliksem – Doringboom chords

Chords:
Transpose:
Doringboom
deur Duskant Ombliksem

Hi, hierdie is my eerste inskrywing!! Laat weet as daar 'n probleem is!
pierrecsteyn@gmail.com

Intro: G D Em C x2
G D Em CPieter jaag vir Sarie om die doringboom!
G D Em CPieter jaag vir Sarie om die doringboom!
G D Em C Sarie sê vir Pieter, hy moet dit nou stop!
G D Em CSy is moeg om om die doringboom te hardloop,
G D Em Cmaar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
G D Em CPieter jaag vir Sarie om die doringboom!
G D Em CEen aand toe sien Pieter, sy lieflike gat
G D Em C en verloor sy een been in 'n meerkatgat!
Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, op een been! Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, op een been! Sarie sê vir Pieter, hy moet dit nou stop! Sy is moeg om om die doringboom te hardloop, maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, op een been! Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, op een been! Een aand toe sien Pieter, weereens sy gat, en verloor sy ander been, in daai selfde meerkatgat! Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, in 'n rolstoel! Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, in 'n rolstoel! Sarie sê vir Pieter, hy moet dit nou stop! Anders gaan sy hom skiet in sy hardkoppige kop! Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, in 'n rolstoel! Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, in 'n rolstoel! Toe skiet Sarie vir Pieter in sy kop! Uiteindelik het Pieter met sy kak gestop!
G D Pieter lê daar in sy graf, ja
Em cHy uiteindelik opgehou draf, ja
G DSarie sit daar in haar kaia
Em CSy voel sleg, ja sommer baie,
G D Em Csy besluit om na die doringboom te loop!
G DWie sien sy daar?
Em CDis Pieter se spook, Ja!
En Pieter jaag vir Sarie om die doringboom! Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
G DSarie kan Pieter nie stop nie,
Em CPieter het nie 'n kop nie!
G D Em CSarie kan Pieter nie stop nie...
G D Em CDie doringboooom....
G D Em CDie doringboooom....
G D Em CDie doringboooom....
GDie doringboom.
Luister maar na die liedjie om die ritme te kry en om gewoond te raak daaraan! www.myspace.com/duskantombliksem
Please rate this tab:
x1.0