Dana Winner – Droom Van My Geluk chords

Chords:
Transpose:
[Intro]
F   Bb F   Dm   Bb


[Verse 1]
F Bb F Was ook verlief, verlore verdwaald
Dm Bb Nes `n kind wat geen gevare ken
F Bb F Altyd maar op soek na jou
Dm Bb Die hele wereld deur met een groot wens
[Bridge]
C Bb F Maar net `n went - jy`s deel van my lewe
C Bb Maar net `n mens - jy`s deel van my
F Bb Dm F C Jy was vir my die een droom waarin ek kon glo
[Chorus]
F Bb F CWant in jou oë as jy my aankyk
F Bb F CSien ek die droom van my geluk
Dm Bb C Dm Bben elke keer as jy net saam met my lag
C Dm Bbweet ek dat jy nie weg sal gaan
C Fdat ek jou nie sal laat gaan
[Instrumental] F Bb F Dm Bb [Verse 2]
F Bb F Jy is die wil, My wil om te geef
Dm Bb Jy is die rede vir my om te leef
F Bb F en in die nag is ek party keer bang
Dm Bb Die hemel weet hoe ek na jou verlang
[Bridge]
C Bb F Maar net `n wens - jy het my leer lewe
C Bb Maar elke lag - was jy by my
F Bb Dm F C Jy praat die taal, die taal wat së - Jy`s lief vir my
[Chorus]
F Bb F CWant in jou oë as jy my aankyk
F Bb F CSien ek die droom van my geluk
Dm Bb C Dm Bben elke keer as jy net saam met my lag
C Dm Bbweet ek dat jy nie weg sal gaan
C Bbdat ek jou nie sal laat gaan
[Bridge]
Bb C Jy is die vrede, wat my hart na verlang
Bb C D Hou my vas en, laat my nooit weer gaan
[Instrumental] C G D G C D G Em C D [Chorus]
G C G DWant in jou oë as jy my aankyk
G C DSien ek die droom van my geluk
G C D Em Cen elke keer as jy net saam met my lag
D Em Cweet ek dat jy nie weg sal gaan
D Em Cdat ek jou nie sal laat gaan
[Outro]
D G C Gdat ek jou nie sal laat gaan
Please rate this tab:
x1.0