Die Campbells – Rooi Rok Bokkie chords

Chords:
Transpose:
[Verse 1]

DJy's my hard se punt, jy's my kaalvoet kind
AJy's my mooiste blom wat uit die Vrystaat kom
Jy's my tok tokkie, jy's my bok bokkie
DSwaai jou kort rokkie hier langsaan my koor
[Chorus]
GWant jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah
DOns gaan heel aand sokkie, ah ah ah
A DSit my arm om jou lyf dan druk ek you styf vanaand
GWant jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah
DOns gaan heel aand sokkie, ah ah ah
A DJy's die vonkel in my wyn, die ritme in my sokkies vanaand
[Verse 2]
DJy's my ska-rumba, my lekker ou Jan
ASing die liedtjies in die reen, dan fluit jy saam
Jy's my liewe Lulu, sal jy by my doe-doe
DJy's my meisie meisie van Verlangebaan Koor
[Chorus]
GWant jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah
DOns gaan heel aand sokkie, ah ah ah
A DSit my arm om jou lyf dan druk ek you styf vanaand
GWant jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah
DOns gaan heel aand sokkie, ah ah ah
A DJy's die vonkel in my wyn, die ritme in my sokkies vanaand
Please rate this tab:
x1.0