Douvoordag – Hande Vat chords

Chords:
Transpose:
[Intro]
G  C  G  C  G  Em  D
G  C  G  C  G  D

[Verse 1]
G C GKom saam met my na die platteland
C GOor die stad se rand
D GWaar daar stilte is
G C GDaar le 'n dorp klein en weggesteek
C Gharte wat lag en breek
D GHande wat werk en rus
[Chorus]
C GHier kan ons verder sien want ons kyk vir mekaar
D Em DSelfs die grofste stofpaaie kom ook daar
C GEk sit myself in jou skoene en dan hoor jy my hart
D C GOns kan verder loop as ons hande vat
[Verse 2]
G C GKom sien die hart van Suid Afrika
C GHier is die glimlagte groot
D GEn die arms oop
G C GDie klein dorp droom is nog lewendig
C GEk sien dit in jou gesig
D GIn jou liefde groot
[Chorus]
C GHier kan ons verder sien want ons kyk vir mekaar
D Em DSelfs die grofste stofpaaie kom ook daar
C GEk sit myself in jou skoene en dan hoor jy my hart
D C GOns kan verder loop as ons hande vat
[Bridge]
C GOe oe
C Em DOe oe oe

Please rate this tab:
x1.0