Jan Blohm – Word Wakker chords

Chords:
Transpose:
[Intro]

E  E  E  E

[Verse 1]
ESy dra 'n vuur in my are
E BEk brand my as die laaste een wat bars
B AVir 'n pakkie twintig blou
EDit bring my twee strate nader aan jou
[Verse 2]
EMy hande voel soos die van 'n ander
E BEn ek wonder, kan 'n man verander
AEk het iets nodig om aan vas te klou
A E'n Tien pond hammer of 'n vrou, soos jy
BHoe's daai vir bely?
[Chorus]
EEk word wakker in die oggend vuisvoos in 'n sloot
BMet bloed in my are en met jou in my mond
A'n Foto van jou, jy hou 'n foto van my vas
EIn die gatsak van my blou jeans
BEn crazy scenes
BJy soen my met jou
EToe roe toe toe toe doe toe doe toe roe toe doe
EToe roe toe toe toe doe toe doe toe roe toe doe
[Verse 3]
EEk lewe nou al heeltemal te lank
BIn vreemde plekke uit 'n ou rugsak
AWaar sal ek my liefde kry
ASeker net daar waar jy bly
BHey hey hey
[Chorus]
EEk word wakker in die oggend vuisvoos in 'n sloot
BMet bloed in my are en met jou in my mond
A'n Foto van jou, jy hou 'n foto van my vas
EIn die gatsak van my blou jeans
BEn crazy scenes
BJy soen my met jou
EToe roe toe toe toe doe toe doe toe roe toe doe
EToe roe toe toe toe doe toe doe toe roe toe doe
EToe roe toe toe toe doe toe doe toe roe toe doe
EToe roe toe toe toe doe toe doe toe roe toe doe
Please rate this tab:
x1.0