Koos Kombuis – Onder In My Whiskeyglas chords

Chords:
Transpose:
[Verse 1]
AmOnder in my whiskey glas
Em Amsien ek jou weer
Amonthou ek hoe ons was,
Em Ammaar nou's my hart so seer
AmDie kroeg se deur is toe,
Em Amwasem hang in donker lug
Am EmEk lig my glas op om te proe,
Emmaar voor my sien ek jou gesig
[Chorus]
Dm AmOnder in my, onder in my,
E Amonder in my whiskey glas
E Amis jy nog aan my vas
[Verse 2]
AmEk het jou verruil vir die droom
Em Amvan 'n duisend kontinente
Ammaar nou sien ek my glas se boom
Em Amen ek tel my laaste sente
AmJy's orals in my hier vannag,
Em Amek voel jou in my lewe
Amwhiskey is hard en jy is sag
Em Amjy is bo drank verhewe
[Chorus]
Dm AmOnder in my, onder in my,
E Amonder in my whiskey glas
E Amis jy nog aan my vas
[Bridge]
AmDrie skepe moes my wegvoer
Em Amna lande ver van hier
Ammaar daar's skimme op die vloer
Em Amen visioene in my bier
AmEk weet ek was verkeerd gewees,
Em Ammy oë traan, my maag wil draai
Ammy drome was nog vis nog vlees,
Em Amdrie skepe het my hart verraai
[Chorus]
Dm AmOnder in my, onder in my,
E Amonder in my whiskey glas
E Amis jy nog aan my vas
Please rate this tab:
x1.0