Lukraaketaar – Taranangi Junkie chords

Chords:
Transpose:
[Intro]
C G D G

[Verse 1]
C GEk was vyftien jaar oud
D Gtoe my pa ontwaak en
C GHyt my ma gelos
D GVir "n ander DRAAK, maar
C GSaam moes ons twee
D G C GDie pad aanstap, my hand in hare
D GKnie diep in die kak
[Chorus]
C GWant sys "n alkoholis
D GAlcoholic Anonymous
C G"n Taranangi Junkie
D GGee daai fokken drankie
C G D GSelf geproklameerde ateis
C G D GGlo nie in Satan of Jesus Christus
[Instrumental] C G D G C G D G [Verse 2]
C GMoeilikheid was, soos haar
D GMiddag babbelas en die
C G D GDebt collector was ons enigste gas
C GMaar, saam moes ons
D GDie pad aan stap
C GHaar hand in myne
D GKnie diep in die kak
[Chorus]
C GWant sys "n alkoholis
D GAlcoholic Anonymous
C G"n Taranangi Junkie
D GGee daai fokken drankie
C G D GSelf geproklameerde ateis
C G D GGlo nie in Satan of Jesus Christus
[Verse 3]
C GNou"s dit "n paar jaar later en
D G C GEks by die huis, ek hoor pa is terug
D GHy maak hom tuis
C G D GKlim op my fiets en trap toe oor
C GMy ma is happy..
D GEk kan haar hoor?
[Chorus]
C GWant sys "n alkoholis
D GAlcoholic Anonymous
C G"n Taranangi Junkie
D GGee daai fokken drankie
C G D GSelf geproklameerde ateis
C G D GGlo nie in Satan of Jesus Christus
Please rate this tab:
x1.0