Radioraps – Saam Met Die Boys chords

Chords:
Transpose:
[Verse]

G Em7Ek hou van jag en ek wil vis gaan vang maar ek kan nie
G Em7Want my vrou wil nie he ek moet naby die buite lug gaan nie
C DSy wil he ek moet saam haar in winkels rond loop
G Den goed wat ek glad nie nodig het nie koop
C D Gen Jacques en Berno sit al van woensdag af langs die water
[Chorus]
C D EmNous my lewe net malls en markies en shopping en parkies ek kan nie
C D EmOo die lewe sonder jag en sonder visvang is nie fun nie
C D GEk soek n bier by die vuur elke halfuur, saam met die manne.
EmSaam met die manne
C DSaam met die manne
GSaam met die boys
[Verse]
G Em7Ek wil n koedoe sien hul en hoor hoe skreeu my katrol maar ek kan nie.
G Em7Want die naweek het ons weer n expo saam haar ma en haar tannie
C D G EmEk gaan heel dag weer loop met n trollie vol kak waarvoor ek tien teen een gaan betaal
C D GOo dis donker hier om my, boys, kan iemand my kom haal
[Chorus]
C D EmWant my lewe is malls en markies en shopping en parkies ek kan nie
C D EmOo die lewe sonder jag en visvang, is glad nie fun nie
C D GEk soek n bier by die vuur elke halfuur saam met die manne
EmSaam met die manne
C DSaam met die manne
GSaam met die boys
[Bridge]
Em C G DJy het gese ek kan drie keer n jaar bietjie tyd saam die boys spandeer
Em C G DMaar dan is dit wag eers en later en nou nou en wou nou en jou kop en jou maag is weer seer
Em C G DSo lekker gaan rond loop en shopping en what, want my bakkie is klaar gelaai
Em C G DSo se vir jou ma, en se vir jou niggie, en se vir jou tannie, ek gaan nie.
[Verse]
G Em7Ons drink biere vir ure en lag om die vure dis funny
G Em7Want die vis het geloop en die bok is gekoop oo dis yummy
C D G EmEn more moet ek gou weer huistoe stoot, want dis maandag en ek moet gaan werk
C D GMaar soos ek nou voel, oorweeg ek, siek verlof sterk
[Chorus]
C D EmWant my lewe was malls en markies en shopping en parkies ek kan nie
C D EmOo n lewe sonder jag en sonder visvang is nie fun nie
C D GEk soek n bier by die vuur elke halfuur saam met die manne
EmSaam met die manne
C DSaam met die manne
GSaam met die boys
Please rate this tab:
x1.0