Saarkie – Kamers Van My Hart chords

Chords:
Transpose:
[Intro]
Am  C  G  Am
Am  C  G  Am

[Verse 1]
Am CJy bring my gedagtes terug na jou verslaafde liefde.
G AmJy steel my hart in elke onvergete oomblik.
C G AmMy voete loop sonder om te dink in elke tree terug na jou.
[Chorus]
C F C EmEk dra ons stories in my agtersak,
D Amprente van ons avontuur oor die jare,
F C G Fmaar soos die tyd sy beste oomblik bereik
C Gstaan ek stil en wil onthou.
F C G F CAlles van jou, alles van my soos 'n helder skildery
G Am Cin die kamers van my hart
G Amdie kamers van my hart
[Verse 2]
Am CIn die stilte van ou skadu bome lê ons drome
G AmWie gaan ons eendag wees en wat gaan van ons word?
CMaar om te onthou is meer as net 'n skets vir nou
G Amdis 'n gevoel wat vrede in my bring
[Chorus]
C F C EmEk dra ons stories in my agtersak,
D Amprente van ons avontuur oor die jare,
F C G Fmaar soos die tyd sy beste oomblik bereik
C Gstaan ek stil en wil onthou.
F C G F CAlles van jou, alles van my soos 'n helder skildery
G Am Cin die kamers van my hart
G Amdie kamers van my hart
[Guitar solo] Am C G Am [Final Chorus]
F C G FSoos die tyd sy beste oomblik bereik
C Gstaan ek stil en wil onthou.
F C G F CAlles van jou, alles van my soos 'n helder skildery
G Am Cin die kamers van my hart
G Amdie kamers van my hart
[Outro] Am C G Am
Please rate this tab:
x1.0