Mal Oor Jou chords with lyrics by Tarryn Lamb - Easy chords and tabs for guitar

Tarryn Lamb – Mal Oor Jou chords

Chords:
Transpose:
[Intro]
| C | C | C | C |

[Verse 1]
F GEk wil dit vir jou sê
CEk wil dit vir jou wys
F G CEk wil dit oor en oor en oor en oor bly sê tot jy luister.
[Pre chorus]
Am G As ek jou lippe voel
CWil ek boeke skryf daaroor
Am G As ek jou arms voel
FWil ek myself net weer verloor
[Chorus]
C GWeet jy hoe ek hier binne voel
FEk is Mal oor Jou
C GEk is Mal oor Jou
C GVerstaan jy dat ek elke woord bedoel
FEk is Mal oor Jou
Am GEk is Mal oor Jou
CMal oor Jou
[Verse 2]
F GJys al waaraan ek dink
CJys al wat ek bly glo
F G CEk sê dit oor en oor en oor en oor en oor tot jy my hoor
[Pre-Chorus]
Am G As ek jou lippe voel
CWil ek boeke skryf daaroor
Am G As ek jou arms voel
FWil ek myself net weer verloor
[Chorus]
C GWeet jy hoe ek hier binne voel
FEk is Mal oor Jou
C GEk is Mal oor Jou
C GVerstaan jy dat ek elke woord bedoel
FEk is Mal oor Jou
Am GEk is Mal oor Jou
F AmMal oor Jou
[Bridge]
GAaahouhou
F Am GEk is Mal oor Jou
[Pre chorus]
Am G As ek jou lippe voel
CWil ek boeke skryf daaroor
Am G As ek jou arms voel
FWil ek myself net weer verloor
[Chorus]
C GWeet jy hoe ek hier binne voel
FEk is Mal oor Jou
C GEk is Mal oor Jou
C GVerstaan jy dat ek elke woord bedoel
FEk is Mal oor Jou
Am GEk is Mal oor Jou
CMal oor Jou
[Outro]
CMal oor Jou
CEh hi yeah
Please rate this tab:
x1.0