Fokofpolisiekar – Tiny Town chords

Chords:
Transpose:
Into:
Bm F#m Em G D Gm G

Bm In wrede woede het ek die
Ahand wat beheer gebyt
EVerwyt myself op harder en
Dharder grond neer gesmyt
A Gm GDis nou ek wat die leiband lei
F#m Te veel verskeur om sulke
D argumente ernstig op te neem
Miskien is niks soos wat ek dink dit is nie
A#AugMy greep op my geloof glip gereeld
D A DMy wonde wonder waar genesing kom vandaan
D Soet slaap sonder sonde
A7 EmSoet slaap sonder sonde
DSoet slaap sonder sonde vanaand
Bm F#m A Em G D Edim Gm
D GMiskien is niks soos wat jy dink dit is nie
DJou greep op jou geloof glip gereeld
D A7 DJou wonde wonder waar genesing kom vandaan
DSoet slaap sonder sonde vanaand
Reken dit is redelik naby aan die waarheid. Ek't 'n cool app gekry wat song se chords net uitspoeg, Chord Detect vir iPhone of iPad, sal probeer bietjie van die afrikaanse songs oplaai. Vrede! More lyrics: http://www.lyricsmania.com/tiny_town_lyrics_fokofpolisiekar.html All about Fokofpolisiekar: http://www.musictory.com/music/Fokofpolisiekar
Please rate this tab:
x1.0