Koos Kombuis – Atlantis In Jou Lyf chords

Chords:
Transpose:
Koos Kombuis - Atlantis In Jou Lyf
----------------------------------

D Em AOp 'n reis deur die woestyn verdwyn ons trane in die sand
D G A DOp die gravelpad na die see soek ek die unicorn se strand
D Em GDaars 'n roos in elke doring en'n leuen in elke feëverhaal
A D G A DHierdie oomblikke van waarheid glim soos neon deur my taal
Em D A EmEk weet jy's hier iewers in die klei van Afrikaans
D A EmMaar ek ken nog nie jou naam nie, jy sing waar die flaminke dans
CHORUS: --------
Em DJy's die voodoo wat my vashou
A EmJy's die vloek wat my laat skryf
GDie Sahara's in jou oe
A D G A DEn Atlantis in jou lyf
_______
D Em AEk sien die buitelyne van jou skip, ek lees jou kaart so dof
Jy's 'n ruine tussen klip, 'n rivierbedding vol stof Ek grawe kaalhand in die grond op soek na woorde en witblits maar Vader Tyd se uurglas sak soos 'n deurkosyn in Luderitz Al volg ek jou lugspieelings deur die rotsblokke van smart val die reen steeds oor my pyn en is dit winter in my hart CHORUS: --------
Em DJy's die voodoo wat my vashou
A EmJy's die vloek wat my laat skryf
GDie Sahara's in jou oe
A D G A DEn Atlantis in jou lyf
_______
D Em AOp reis deur die woestyn verdwyn ons trane in die mis
ons verruil ons laaste pyn vir wilde liefde op die ware kus Ek volg jou spore deur die vure waar droee geraamtes lag my drome flikker soos die vure van oases in die nag CHORUS: --------
Em DJy's die voodoo wat my vashou
A EmJy's die vloek wat my laat skryf
GDie Sahara's in jou oe
A D G A DEn Atlantis in jou lyf
_______ Woorde & musiek - Koos Kombuis www.kooskombuis.co.za tabbed by jaspervanzyl@mailbox.co.za but posted by somebody else...
Please rate this tab:
x1.0