Koos Kombuis – Bicycle Sonder N Slot chords

Chords:
Transpose:
Koos Kombuis
Bicycle Sonder 'n Slot


D Fm# G D Karin onthou jy ons kuiers met koeldrank
Fm# A A7 Alleen in die kaia van jeugtyd se groen
D Fm# G D Onthou jy die dae van skoolbank en kerse
Fm# G D Die nagte met honde en goed om te doen
Refrein:
D Fm# G D Ek bring vir jou blomme ek gee jou genot
Fm# A A7 Ek leen jou my bicycle sonder `n slot
D Fm# G D Ek weet dit is laat en jou ma-hulle slaap
Fm# G A D Maar ek moes net vir jou s�, ek het jou lief, lief soos die Kaap
D Fm# G D Saam het ons bulte geklim in die somer
Fm# A A7 en fietsgery al op die soom van `n droom
D Fm# G D Wat is jy as jy groot is, is die lewe net stroomop
Fm# G D Al ons vrae het gewapper soos vli�ers aan `n boom
D Fm# G D Karin verstaan jy dat jare soos wyn
Fm# A A7 Kan oud word in kanne vol vriendskap en son
D Fm# G D Weet jy dat net kinders liewe Jesus kan lief h�
Fm# G D Maar dat kinders die w�reld al meer gaan verstom
Please rate this tab:
x1.0