Die Heuwels Fantasties – Klein Tambotieboom chords

Chords:
Transpose:
Capo op 5


D GAs die donker my kom haal
A DEn die here my nie soek nie
Bm GAs die osoonlaag vergaan
AEn in 'n kandelaar van sterre val
D G A DBegrawe my hart op Klein Tambotieboom
Bm G A D D A BmEn strooi my as oor die Bosveld-horison
Bm A DJy het nie 'n graad nie
A Bm A DEn jy het nie 'n kredietkaart nodig nie
Bm EmOm in die agterplaas soos 'n kind te baljaar
D AEn die verte in van 'n krans af te staar
G EmDie gelukkigste wat ek ooit was
D AOp die naat van my rug in die natuurreservaat
GDie wind sing my naam
Em G AEn deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag
D GAs die donker my kom haal
A DEn die here my nie soek nie
Bm GAs die osoonlaag vergaan
AEn in 'n kandelaar van sterre val
D G A DBegrawe my hart op Klein Tambotieboom
Bm G A D D A BmEn strooi my as oor die Bosveld-horison
Bm EmGeïsoleer in donderweer
DVer van die wolkekrabbers
A G EmNet die atmosfeer wat aan ons kleef
D AEn 'n wolkbreuk wat my boekdeel spreek
GJy weet ek het nie
EmJy weet ek het nie
D AEk het nie 'n agenda nie
G EmDie gelukkigste wat ek ooit was
D AOp die naat van my rug in die natuurreservaat
GDie wind sing my naam
Em G AEn deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag
SOLO
D GAs die donker my kom haal
A DEn die here my nie soek nie
Bm GAs die osoonlaag vergaan
AEn in 'n kandelaar van sterre val
D G A DBegrawe my hart op Klein Tambotieboom
Bm G A DEn strooi my as oor die Bosveld-horison
Bm G A DEn strooi my as oor die Bosveld-horison
Please rate this tab:
x1.0