Die Heuwels Fantasties – Klein Tambotieboom chords ver. 3

Chords:
Transpose:
This is basically the chords. The capo can be placed anywhere on neck to match 
voice pitch. The song sounds good with or without capo.

INTRO:
G      G

G CAs die donker my kom haal
D EmEn die here my nie soek nie
G CAs die osoonlaag vergaan
D DEn in 'n kandelaar van sterre val
G C D EmBegrawe my hart op Klein Tambotieboom
G C D G En strooi my as oor die Bosveld-horison
Em GJy het nie 'n graad nie
Em GEn jy het nie 'n kredietkaart nodig nie
C Om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar
G DEn die verte in van 'n krans af te staar
C G DDie gelukkigste wat ek ooit was
C G DOp die naat van my rug in die natuurreservaat
CDie wind sing my naam
G D C DEn deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag
KOOR:
G CAs die donker my kom haal
D EmEn die here my nie soek nie
G CAs die osoonlaag vergaan
D DEn in 'n kandelaar van sterre val
G C D EmBegrawe my hart op Klein Tambotieboom
G C D G En strooi my as oor die Bosveld-horison
Em Geïsoleer in donderweer
GVer van die wolkekrabbers
Em Net die atmosfeer wat aan ons kleef
G En 'n wolkbreuk wat my boekdeel spreek
CJy weet ek het nie
Jy weet ek het nie
G DEk het nie 'n agenda nie
C G DDie gelukkigste wat ek ooit was
C G DOp die naat van my rug in die natuurreservaat
CDie wind sing my naam
G D C DEn deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag
GUITAR SOLO:e:-------------------------------------------------------------------|B:-------------------------------------------------------------------|G:-----------------------4-------4~~-----------5-4-------------------|D:-------------4-----5-7---7-5-7-----7-5---5-7-----7-5-7-7h9p7-7h9p7-|A:-----2-5-5-5---5~~---------------------7---------------------------|E:-3-5---------------------------------------------------------------|
e:---------------------------------------------------------|B:---------------------------------------------------------|G:-------------------------------------------------5-4-----|D:-------------4-------2-5-5-2-5-------5h7p5---5-7-----7-5-|A:-----2-5-5-5---5~~-5-----------5-3-2-------7-------------|E:-3-5-----------------------------------------------------|
e:-----------------|B:-----------------|G:-----------------|D:-7-7h9p7-7h9-5~~-|A:-----------------|E:-----------------|
KOOR:
G CAs die donker my kom haal
D EmEn die here my nie soek nie
G CAs die osoonlaag vergaan
D DEn in 'n kandelaar van sterre val
G C D EmBegrawe my hart op Klein Tambotieboom
G C D G En strooi my as oor die Bosveld-horison
ENJOY AND SHARE!* =)
Please rate this tab:
x1.0