Die Heuwels Fantasties – Klein Tambotieboom chords ver. 2

Chords:
Transpose:
Tabbed by: Berto Albertyn
Artist: Die Heuwels Fantasties
Song: Klein Tambotieboom



G C As die donker my kom haal
D CEn die here my nie soek nie
Bm GAs die osoonlaag vergaan
AEn in 'n kandelaar van sterre val
G C D CBegrawe my hart op Klein Tambotieboom
Bm G A G D A BmEn strooi my as oor die Bosveld-horison
G A C BmJy het nie 'n graad nie
A Bm A GEn jy het nie 'n kredietkaart nodig nie
Bm EmOm in die agterplaas soos 'n kind te baljaar
D AEn die verte in van 'n krans af te staar
G EmDie gelukkigste wat ek ooit was
D AOp die naat van my rug in die natuurreservaat
GDie wind sing my naam
Em G AEn deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag
G CAs die donker my kom haal
D GEn die here my nie soek nie
Bm GAs die osoonlaag vergaan
AEn in 'n kandelaar van sterre val
D G A DBegrawe my hart op Klein Tambotieboom
Bm G A G G A BmEn strooi my as oor die Bosveld-horison
Bm EmGeïsoleer in donderweer
GVer van die wolkekrabbers
A G EmNet die atmosfeer wat aan ons kleef
G AEn 'n wolkbreuk wat my boekdeel spreek
GJy weet ek het nie
EmJy weet ek het nie
D-G AEk het nie 'n agenda nie
G EmDie gelukkigste wat ek ooit was
G AOp die naat van my rug in die natuurreservaat
GDie wind sing my naam
Em G AEn deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag
SOLO
D GAs die donker my kom haal
A DEn die here my nie soek nie
Bm GAs die osoonlaag vergaan
AEn in 'n kandelaar van sterre val
G C D CBegrawe my hart op Klein Tambotieboom
Bm G A GEn strooi my as oor die Bosveld-horison
Bm G A GEn strooi my as oor die Bosveld-horison
Please rate this tab:
x1.0