Jo Black – Bitter chords

Chords:
Transpose:
[Verse 1]
C#mEk sukkel om te slaap
EEk kan nie asemhaal
BSo bang dat ek verloor jou
ASo bang dat ek verloor jou
[Verse 2]
B C#mJy het my gebreek
EHet alles omgegooi
BDaar's niks wat ek wil hê nie
ANiks behalwe jou
[Chorus]
C#mEk is bitter lief vir jou
AEk is bitter erg oor jou
EEk is bitter so baie
BMaar ek's nie oor jou
C#mEk is bitter verby
B AKan nie genoeg van jou kry
EMaar ek het 'n groot vrees
BWat by my sal bly
C#mSo bitter bang dat ek verloor jou
ASo bitter bang dat ek verloor jou
E BSo bitter bang dat ek verloor jou
C#mSo bitter bang dat ek verloor jou
ASo bitter bang dat ek verloor jou
E BSo bitter bang dat ek verloor jou
[Verse 3]
C#mNet die tyd sal leer
ESal ons die storms af kan keer
BOns was so naby aan die rotse
ASo naby aan die rotse
[Verse 4]
B C#mMet jou hier aan my sy
ESal ek my arms af baklei
BDaar's niks wat ek wil hê nie
ANiks behalwe jou
[Chorus]
C#mEk is bitter lief vir jou
AEk is bitter erg oor jou
EEk is bitter so baie
BMaar ek's nie oor jou
C#mEk is bitter verby
B AKan nie genoeg van jou kry
EMaar ek het 'n groot vrees
BWat by my sal bly
C#mSo bitter bang dat ek verloor jou
ASo bitter bang dat ek verloor jou
E BSo bitter bang dat ek verloor jou
C#mSo bitter bang dat ek verloor jou
ASo bitter bang dat ek verloor jou
E BSo bitter bang dat ek verloor jou
[Ending]
C#mEk is bitter lief vir jou
AEk is bitter erg oor jou
EEk is bitter so baie
BMaar ek's nie oor jou
C#mEk is bitter verby
AKan nie genoeg van jou kry
EMaar ek het 'n groot vrees
BWat by my sal bly
C#mSo bitter bang dat ek verloor jou
Please rate this tab:
x1.0