Jo Black – Suiderkruis chords

Chords:
Transpose:
[Verse 1]

GWaar bloed nie loop nie
Sal dit kruip
CWat die hart van vol is
Loop daar uit
EmSal jy langs my staan
DAs my skip inkom
GDeur die kamers van my hart
CIn die rigting van die Suiderkruis
Em DOor die golwe van my oseaan
GAs my skip inkom
[Chorus]
COp die naat van die Suiderkruis
GSal my hart se rigtingstuk
DNa jou toe wys
Em BmSal ons dans op die ritmes
CAl word ons grys
GWant as dit by jou kom
D EmGee ek alles prys
G COp die naat van die Suiderkruis
GSal my hart se rigtingstuk
DNa jou toe wys
Em GSal ons dans op die ritmes
CAl word ons grys
GWant as dit by jou kom
D AmGee ek alles prys
GVolg net die Suiderkruis
[Verse 2]
GOns harte klop vir mekaar
CAs jy my soek is ek daar
EmSal die rots nog staan
DAs my skip inkom
GDeur die draaie op ons pad
CMet ons hande saamgevat
Em DSal ons die lig in die donker wees
GAs my skip inkom
[Chorus]
COp die naat van die Suiderkruis
GSal my hart se rigtingstuk
DNa jou toe wys
Em BmSal ons dans op die ritmes
CAl word ons grys
GWant as dit by jou kom
D EmGee ek alles prys
G COp die naat van die Suiderkruis
GSal my hart se rigtingstuk
DNa jou toe wys
Em GSal ons dans op die ritmes
CAl word ons grys
GWant as dit by jou kom
D AmGee ek alles prys
Volg net die Suiderkruis [Solo] C G D Em G C G D G [Verse 1]
GWaar bloed nie loop nie
Sal dit kruip
CWat die hart van vol is
Loop daar uit
Em DSal jy langs my staan
GAs my skip inkom
[Chorus]
COp die naat van die Suiderkruis
GSal my hart se rigtingstuk
DNa jou toe wys
Em BmSal ons dans op die ritmes
CAl word ons grys
GWant as dit by jou kom
D EmGee ek alles prys
G COp die naat van die Suiderkruis
GSal my hart se rigtingstuk
DNa jou toe wys
Em GSal ons dans op die ritmes
CAl word ons grys
GWant as dit by jou kom
D AmGee ek alles prys
GVolg net die Suiderkruis
Please rate this tab:
x1.0