Koos Du Plessis – Sprokie Vir N Stadskind chords

Chords:
Transpose:
Sprokie vir `n stadskind - Koos du Plessis
------------------------------------------
(original key is Bb)

D G D A A7 D As die reen van stof en roet verby is en die rook verdwyn
D G D A A7 D Sal daar in die sterrelose hemel `n neon boog verskyn
G D En kyk maar goed want as jy hom vind
A D vertel ek vir jou `n sprokie my kind
G D van `n skatkis met ou ketting gebind
E A A7 A aan die neon boog se punt
D G D A A7 D Volg hom elke nag oor swart riviere, oor kranse van beton
D G D A A7 D As jy aanhou stap tien duisend ure sal jy dalk daar kom
G D Maar hier moet jy jou nimmer laat bind
A D want so lui die ou, ou sprokie my kind
G D as jy geluk en vrede wil vind
E A A7 A soek die neon boog se punt
D G D A A7 D Volg hom elke nag oor swart riviere, kyk nie een maal om
D G D A A7 D Dalk vind jy die land van blou saffiere en dalk `n brokkie son
Please rate this tab:
x1.0