Koos Du Plessis – Groet Sonder Woorde chords

Chords:
Transpose:
Groet sonder woorde- Koos Du Plessis

G CLaat ons nie praat nie;
D Gdie tyd is verby.
G CNiemand is kwaad nie
D Gen albei is vry.
C GKom kyk deur die ruite:
D Gdie nag staan in blom.
G CWoorde hoort buite
D Gwant hartseer is stom.
G CLê jou kop hier teen my skouer;
D Glaat jou hart sy paaie gaan.
G CStilweg word ons wys en ouer-
D Geendag sal ons dalk verstaan.
G CMaar tot die ryp kraak onder skoene
wat geen
D Gander haard of tuiskoms ken,
G Cgun ek my nog visioene van een
D Gwat die hele wêreld wen.
G CJy hoor my nie meer nie;
D Gek sê maar totsiens.
G CEn sal jou nie steur nie;
D Gek loop ongesiens,
G Cwant jy is in oorde
D G waar drome nog blom.
G CEk groet sonder woorde,
D Gwant hartseer is stom.
G Cwant jy is in oorde
D G waar drome nog blom.
G CEk groet sonder woorde,
D Gwant hartseer is stom.
geplaas deur Selim Abdou, dis die eerste afrikaanstalige lied wat ek ooit gehoor het. Met dank aan Jasper Van Zyl.
Please rate this tab:
x1.0