Koos Kombuis – Jy Was Nog Nooit In Langstraat As Dit Reen Nie chords

Chords:
Transpose:
GGister was jy my vriend gewees
Toe moes ek in 'n dagblad lees
CJy't my skoonfamilie sleggese^
GEn jy wil al my spaargeld ook nog he^
Jou vierde vrou het jou so pas verlaat jy wil nou nooit meer oor haar praat Dik gerook van die goedkoop zol Sit en stuur jy e-posse die wereld vol KOOR:
AmO moenie huil nie, o moenie ween nie
FO moenie dink jy is die enigste een nie
DJy was nog nooit rerig alleen nie
G C DJy was nog nooit in Langstraat as dit reen nie
Jy dink mos jy't vreeslik seergekry Jy glo jy's al ou wat so ly Maar ek het nuus vir jou vanaand, ou maat Die hele wereld suffer in 'n doodloopstraat Daar's orals moord en oorlog in die nag Daar's commuters wat vir trein wag Ken jy die hongersnood in Bangladesh? Weet jy van mense wat in karre crash? KOOR: BRUG:
EmJy't my een keer te veel teleurgestel
Ek sal nooit weer jou plaaslyn bel
CDie kampvuur le^ vol koue as
D C GDaar's dooie kole waar ons vriendskap was
Die lug is nie net een soort blou nie Die heelal draai nie net om jou nie Mo^re is mos nog 'n dag Jy't verniet gedink jy gaan laaste lag KOOR:
Please rate this tab:
x1.0