Koos Kombuis – Lady Van Die Bodorp chords

Chords:
Transpose:
SONG: Lady van die bo-dorp      
   ARTIST: Koos Kombuis 
    ALBUM: Ver van die ou Kalhari

Die song het regdeur die volgende chords in:

G Em C D D*

met D* E||--2----||B||--3----||G||--0----||D||--0----||A||--0----||E||--0----||
G Em |Ek kuier in jou voorhuis | Chords herhaal reg deur
C D |tussen mikrogolwe se gesuis |
jou Pa rook pyp, Ma is kuis and its status symbols in its place julle kennis en kultuur die wys in elke meubel stuk se prys jou broer studeer nou in Parys jou ouma maak groente sopbeen vleis die bediende is 'n mental case
D D* D D* D D* Din die nuut ontwerpte houtkombuis
Ek het jou in Koelbaai ontmoet met Franki goes to Hollywood Met ons eerste soen ,was ek vol moed al was my klere vol stof en roet van Lang straat,Hillbrow en Goodwood daar was olie vlekke op my hoed en my hande was vreemd en benoud op jou sagte lyf jou asem soet jou aksent en jou mooimaak goed teen al die ander was jy tog te cute
G Em Jy's my Lady van die bo-dorp,
C D Jy verstaan
G EmMy Lady van die Bo-dorp
C DNa wie ek snags kan gaan
G EmJy's my quality en class
C Djy maak liefde sonder om te raas
G Em C D ek maak nooit weer 'n ander pass
Toe het ek julle buurt leer ken almal was mal of into zen gepatchte T-shirts ,Jeans ,Hang Ten In elke sweater sak 'n blink fulpen Almal smile so vriendelik en vra my wie se zoon ek ben Nou is ek nimmeer meer aleen want ek weet ek het jou hart gewen dis soos 'n sprokie van hans anders en ver van gewere aard en stem Hulle kan van classics en Jaques Brélle Hulle weet hoe om boudoux te spel hulle lees boeke soos een vir Azzazelle en hulle gesels so sag se private hell Hulle is vriendelik as jy hulle bel om jou al die nuutstes te vertel So en so se kiss don't tell Jou paspport is jou ryk wit vel Selfs die professore is jou pel Dis so anders as in Brackenfell Jy's my Lady van die bo-dorp, Jy verstaan My Lady van die Bo-dorp Na wie ek snags kan gaan Jy's my quality en class jy maak liefde sonder om te raas ek maak nooit weer 'n ander pass Daar is baie ander net soos jy Wat met hulle Japanese tapedecks ry Wat partytjies hou in Warm Vlei Op champagne breakfasts met Caberné En almal gaan ryk erf soos jy Elkeen dra tekkies en 'n oorhang trui Hulle gesprekke gaan oor vuifery Windsurfers, saunas en perdry Hulle doen kursusse in pottebakkery En ken die werk van Claude Moané My Lady van die bo-dorp, Dit promise ek vir jou So lank jy straight bly Sal ek altyd van jou hou My liefde sal jy nooit berou Ek sou al gewaai het as ek wou Ek is moeg van swart en blou Ek kom nog onlangs uit die kou Met jassakke wat toppers binne hou Hoe kan ek weggaan selfs al sou So iets gebeur Later of nou Wie anders kan ek in my hart vashou Jy's my Lady van die bo-dorp, Jy verstaan My Lady van die Bo-dorp Na wie ek snags kan gaan Jy's my quality en class Jy maak liefde sonder om te raas Ek maak nooit weer 'n ander pass Ek's jou Lady van die bo-dorp, Ek verstaan Jou Lady van die Bo-dorp Na wie jy snags kan gaan Ek's jou quality en class Ek maak liefde sonder om te raas Al kon ek nooit die reuk uitstaan van jou Guiluasse
Please rate this tab:
x1.0