Die Heuwels Fantasties – Pille Vir Kersfees chords

Chords:
Transpose:
Die chords is van die MK Unplugged version af geneem. Een of twee chords mag dalk 
afwesig wees, so doen wat jy wil as dit af klink.

Pre Verse: D F#min

BminDis snaaks hoe hierdie gebou
ASy arms om my en jou kan toevou
G D BminTerwyl die elektriese wolk kombers
Kom sweef oor die platberg en
A GOns veilig vashou
DOm die brandstigting te aanskou
G DEk soek pille vir Kersfees
AVir my gekerfde senuwees
GNiks wat 'n tydjie by die see
D ANie kan genees
Bmin AMaar wie soek pille vir Kersfees?
D GHang af by wie se huis ek gaan wees
Bmin A'n Prys promosie fenomeen
GSo baie om voor dankbaar te wees
Alomteenwoordig, Jou naasbestaande eis Verdraagsaamheid, Maar tree oorbodig op In hierdie tyd van samesyn Stralejakker, spyseniere, Bacchus en al sy vriende Ek soek pille vir Kersfees Vir my gekerfde senuwees Niks wat 'n tydjie by die see Nie kan genees Maar wie soek pille vir Kersfees? Hang af by wie se huis ek gaan wees 'n Prys promosie fenomeen So baie om voor dankbaar te wees
AAs jou tuiste is
BminWaar jou hart is
GWat wil dan hier uitbreek
Uit my borskas uit
Emin F#minGeneties gelaai om te ontsnap
GDie plasma wat spoeg
'n Wemelende massa Te veel skade aangedoen Ek soek pille vir Kersfees Vir my gekerfde senuwees Niks wat 'n tydjie by die see Nie kan genees Maar wie soek pille vir Kersfees? Hang af by wie se huis ek gaan wees 'n Prys promosie fenomeen So baie om voor dankbaar te wees
Please rate this tab:
x1.0