Robbie Wessels – Halley Se Komeet chords

Chords:
Transpose:
For some Afrikaans People
South African Artist

---------------------------------
Robbie Wessels - Halley Se Komeet
---------------------------------

Standard Tuning
Intro: Am G F

Am G FAs ek net meer kan droom
Am GVan die wind in die takke
Am G FVan die ou wilgerboom op die plaas
Am G F Am GEk sal alles verruil om weer Sondag na kerk
Am G FSaam met Remi te huil vir oulaas
Koor:
Am FEk wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis
C GEk wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys
Am FSoos 'n kindjie na 'n kinderbybel prentjie kyk
C GWil ek vir oulaas weer die stofreen op die grondpad ruik
Am FKan Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim
C GAs Heidi se oupa net sy snor wil trim
Am FEk wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel
C GEk wens die reen wil weer die grondpad op die plaas verspoel
C F CMamma kook vir ons bokmelk vanaand
F CSmelt vir ons kaas in die pan
F C F CVertel vir my weer hoe kry Heidi so seer
F C GEn waar kom Tautau vandaan
Am G FAs ek net weer kan glo
Am GSoos 'n kind kan vertrou
Am G FDaar is engele daar bo wat ons bless
Am G FAs ek net weer kan kyk
Am GHoe die vlei begin loop
Am G FEn hoe jou mielies weer mooi lyk John West
Koor: Is Remi se apie dan dood Of speel hy nogsteed toneel Pa is Nonna al terug Is dit reen in die lug Of het ek myself weer verbeel Koor: Woorde en musiek: Robbie Wessels robbiewessels.com
Please rate this tab:
x1.0