Robbie Wessels – Snoekie chords

Chords:
Transpose:
F A# (strum)daars 'n special op whiskey by teasers van half 8 tot 10
C C C F (strum)en ons almal is daar om ons groot vriend se meisie te sien
F A# (strum)sy maak haar debiet op die dansvloer na jare se wag
C C C Fen hendrik haar boyfriend staan reg om te kyk wie lag
refrein 1:
F A# C F G Aen ons drink whiskey, hier by teasers en snoekie dans so mooi
A# F A# Cen ons almal se spedometers is al in die rooi
F A# C F G Awant jy's pragtig, snoekie, al is jou broek nie aan
A# C Fen net daar besef ons snoekie is 'n man
tweede vers: nou vir hendrik was daai aand 'n bittere pil om te sluk want vir maande het hy elke naweek vir haar vas gedruk vir maande was hendrik, ons groot vriend, se hart baie seer want sy't altyd ges� dis haar sleutels of haar geweer refrein 2:
F A# C F G Aen ons drink whiskey, hier by teasers en snoekie dans weer mooi
A# F A# Cen ons almal se spedometers is nie meer in die rooi
F A# C F G Awant jy's pragtig, snoekie, maar hou net aan jou broek
A# C Fwant hendrik het al klaar te veel gevloek
speel hierdie chords met die solo: F A# C F (x2) refrein 3:
F A# C F G Anou drink ons brandy, hier by prezzy's, want hendrik het gevra
A# F A# Cdat ons asseblief moet pad gee, want ons kan ons nie gedra
F A# C F G Abrandy en cola, ons kyk vir lola en sy dans net so rof
A# C Fmaar hendrik s� sy's donners onbeskof
Please rate this tab:
x1.0