Laurika Rauch – Stille Waters chords

Chords:
Transpose:
G D C DJy't gesê ons liefde sal bly staan
G D C Dal tuimel al die berge in die oseaan
C D G Cdoen vir my 'n gunsie voor jy gaan
C D C D Ggooi vir my 'n klippie, klippie in die oseaan
G D C Dwie sal ooit die liefde kan verstaan
G D C Dnader as 'n hartklop verder as die maan
C D G Cdaar is 'n tyd van kom en 'n tyd van gaan
C D C D Gdit het ek gelees, maar hoe sal ek dit ooit verstaan
G D G Den kyk hoe sak die sekelmaan
G D G Din die stille oseaan
G C G Dstille waters, diepe grond
C D C D Gonder draai die duiwel, onder draai die duiwel rond
G D C Dmiskien is liefde net 'n fantasie
G D C Ddis nie alles maanskyn en rose nie
C D G Cjy was vir 'n rukkie aan my sy
C D C D GWas jy net 'n bietjie, net 'n bietjie lief vir my
G D C Dmiskien is daar 'n plek vir ons twee saam
G D C Danderkant die berge van die maan
C D G Cas die maan weer opkom sal ek onthou
C D C D Gek was vir 'n rukkie ook 'n bietjie lief vir jou
C D C D Gek was vir 'n rukkie ook 'n bietjie lief vir jou
http://www.laurikarauch.co.za/
Please rate this tab:
x1.0